Jy kan die music video nou stream.

Normani het ‘n nuwe song en music video gedrop. Cardi B feature ook op hierdie track en sover is fans mal daaroor. Die song se naam is “Wild Side” en die music video is omtrent wild. Normani kan gesien word in ‘n verskeidenheid revealing klere terwyl sy sing oor verskillende aspekte van sexual satisfaction. Cardi B maak ook ‘n verskyning in die video. Normani het in die verlede ‘n cameo appearance in een van Cardi B se music videos gemaak. Stream die music video hieronder.