Die collection is gemaak saam met Adidas.

Beyoncé het onlangs haar nuwe swemklere reeks bekendgestel. “Flex Park” is ‘n collection wat saam met Adidas gemaak is en die konsep is dat dit bold and confident is. Al die swemklere in die reeks is ‘n warm oranje kleur en feature subtiele wit Adidas strepe. Die items in die reeks sluit bikinis, swembroeke, t-hemde en one-pieces in. Die swemklere sal blykbaar teen 23 Julie op Adidas se aanlynwinkel beskikbaar wees, aangesien dit nou somer in VSA is.

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by IVY PARK (@weareivypark)