Hulle het voor die song se release ‘n video op Instagram geplaas waar Miller opgewonde is oor die bekendstelling van die track. Ty Dolla $ign & Dvsn se ‘I Believed It’ is gister bekendgestel. Dit bevat ‘n verskyning van die oorlede rapper, Mac Miller. Die uitvoering van Miller is nog nie voorheen bekendstel nie. Voor die song se release het Dvsn op Instagram ‘n video gedeel waar Miller, tydens die opname van die track, opgewonde is oor die vrystelling van die liedjie. Miller se verskyning begin in die derde vers en ondersteun die kwaliteit van die song in die algemeen. Die song kan nou op YouTube geluister word.