Jy sal daarmee net shows op ‘n tablet of selfoon kan gebruik.

Netflix het onlangs hulle mobile-only pakket in Suid-Afrika beskikbaar gestel. Die subskripsie kos net R50 per maand en is by verre die goedkoopste pakket wat Netflix bied. Met die opsie sal jy net Netflix op jou slimfoon of tablet kan gebruik. Jy sal glad nie die rekenaar of smart TV weergawe kan access nie. Die playback kwaliteit sal beperk word tot 520p, maar op kleiner skerms behoort dit nie ‘n verskil te maak nie. Op hierdie pakket sal users steeds dieselfde funksies en inhoud kry as enige ander Netflix subscriber.