Sy het die nuus op Twitter met haar fans gedeel

Kim Kardashian se SKIMS reeks is nou die amptelike onderklere brand vir die Amerikaanse Olimpiese span wat sal deelneem in Tokio later die jaar. Sy het die aankondiging op Twitter gemaak en genoem dat dit ‘n droom is wat waar geword het. Van die klere wat die atlete sal kry om te dra is bras, boksers en kouse. Elke item het ‘n Amerikaase vlag en ‘n Olimpiese simbool op. Die publiek kan ook van hierdie beperkte reeks aanlyn op SKIMS se webtuiste koop.

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Kim Kardashian West (@kimkardashian)