Dit sal collabs met The Weeknd en Ariana Grande bevat. Doja Cat se nuwe album sal binnekort vrygestel word. In anticipation hiervoor het die artist die tracklist van die album op Instagram gedeel. Tussen die 14 tracks is daar ook heelwat collabs met groot name soos The Weeknd, Ariana Grande en Young Thug. 

Die album se naam is “Planet Her” en sal op 25 Junie beskikbaar wees. In die tussentyd gaan sy vandag ‘n nuwe single uit die album release. “Need to know” sal premier om 16:00 vanmiddag