Jy sal een account op 4 devices gelyk kan skakel.

WhatsApp werk blykbaar aan ‘n nuwe funskie wat jou sal toelaat om jou WhatsApp rekening op 4 toestelle gelyk te bedryf. Dit beteken jy sal jou WhatsApps op jou foon, tablet en spaarfoon kan kry as jy sou wou. Op die oomblik kan jy jou rekening op net een toestel laai. Dit klink asof die account heeltemal in sync sal wees. Dit beteken dat as jy een boodskap lees en reply vanaf jou foon, dit sal deutrek en sigbaar wees op al jou toestelle. Dit is nie presies duidelik wanneer hierdie funskie uitgerol sal word nie, maar dit mag dalk binne die volgende maand of twee al wees, volgens verskeie bronne.