Hulle hoop dat die veldtog ‘n gesprek oor gelykheid sal oopmaak.
Vir Pride Month wat elke jaar in Junie gevier word het H&M besluit om ‘n Rainbow Campaign te begin. Die campaign is daarop gefokus om ‘n gesprek tussen mense oop te maak oor gelykheid, menslikheid en aanvaarding.
Hulle het genoem dat as ‘n brand wil hulle sekermaak hulle vertel die stories van alle mense, wat die LGBTQ+ gemeenskap insluit. Buiten die campaign wat internasionaal geloods is het hulle ook meer as R1 miljoen geskenk aan die VN se Free & Equal Campaign.