Die Cybercrimes Bill is onlangs as wet aanvaar.

Die president het onlangs die Cybercrimes Bill as wet ingeteken. Hierdie wetgewing gee vir die owerhede meer mag om hok te slaan op online pirates wat onwettig materiaal van die internet af download. Volgens die wet het internet service providers ‘n plig om die gebruik van hulle netwerk te monitor en vir die polisie te laat weet indien daar users is wat onwettig aktiwiteite, soos pirating, pleeg daarop. Hulle moet ook enige inligting wat vir die polisie kan help om die persoon te vang oorhandig. Indien hulle dit nie doen nie, kan hulle tot en met R50 000 beboet word.