Hy het onlangs ‘n perfume en cosmetics company geregistreer.

arry Styles van One Direction-faam het onlangs maatskappye geregistreer wat perfume en cosmetics sal vervaardig. Dit het fans aan die praat dat hy binnekort sy eie beauty brand gaan begin. Die maatskappy se naam is Pleased As Holding.

Harry Styles het oor die afgelope paar jare gewys dat hy nie skaam is om sy natuurlike fashion instincts af te wys nie en het vir baie ‘n fashion icon geraak. Ander celebs soos Rihanna en Lady Gaga het ook onlangs hulle eie beauty brands begin en groot sukses behaal.