Jy kan dit nou stream op Apple Music en Spotify. Shane Eagle en YoungstaCPT het vandag hulle anticipated nuwe track, “Ammo” gedrop. Die song is supposed om ‘n comment op die rebirth van creation te wees. Die impressive tune het ook ‘n music video wat een of ander tyd gaan drop.

Ons weet nog nie wanneer nie, though, maar ons weet die visuals is in Cape Town geshoot. YoungstaCPT het ‘n pic van hom en Shane Eagle op Instagram vanoggend gepost om die song se drop te announce. Stream dit nou.