Although dit die jaar ‘n virtual event was het Hollywood se stars steeds all-out gegaan.

Met die jaar se Golden Globe awards was daar geen red carpet event soos in die verlede nie. Die celebs het ingeskakel deur video conferencing apps te gebruik. Dit het hulle egter nie gekeur om steeds op te dress in stunning rokke en pakke nie!

Meeste van die celebs het hulle outfits op Instagram afgeshow. Die wat iets gewen het het natuurlik die kans gehad om hulle klere te wys tydens hulle acceptance speeches. Van die grootste fashion brands, soos Gucci en Dior het klere design spesifiek vir hierdie glamour event.

Anya Taylor-Joy het groot awards gewen by die Globes, insluitend die award vir best performance deur ‘n actress in ‘n series. Sy het ook asems weggeslaan met haar beautiful emerald green rok wat Dior vir haar gemaak het. 

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Variety (@variety)

Jy kan meer oor die Golden Globe results hier lees.

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Dior Official (@dior)

Elle Fanning het ook koppe laat draai in haar light blue gown. Die rok is deur Alessandro Michele design – hy is die director van Gucci. Sy het haar makeup en hare ook deur renowned stylists laat doen.

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Elle Fanning (@ellefanning)

Die artist, Andra Day, het waves gemaak in ‘n dress uit die CHANEL Spring/Summer Haute Couture 2021 collection. 

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Andra Day (@andradaymusic)

Actress, Sarah Paulsen het verskyn in ‘n classic swart rok deur Prada. Die fashion label het blykbaar die rok vir haar custom design, volgens haar voorstelle en idees.

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Karla Welch (@karlawelchstylist)

Variety het ook ‘n foto van Amanda Seyfried geshare. In die foto sien mens vir Amanda in a rooi rok deur Sunshine Sachs

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Variety (@variety)

Jy kan meer oor die Golden Globe results hier lees.