Hulle collab met die app “Whisk” om die updates moontlik te maak.

TikTok word gereeld deur foodies gebruik om experimental recipes te deel. Baie mense kry hulle food inspriration van die app af. In fact, die hashtags #TikTokFood het meer as 40 biillion views op die platform. 

TikTok het aangekondig dat hulle nou gaan werk met die app “Whisk” sodat creators hulle resepte direk met video’s op TikTok kan link. 

Wat dit beteken is viewers sal direk vanaf TikTok kan click na Whisk om die resep in question af te laai of te view. 

Die functions word nou nog eers getoets, so net ‘n paar users kan dit al sien en gebruik, maar dit lyk asof dit binnekort globally beskikbaar sal wees. Die recipes sal gedownload kan word deur middel van ‘n knoppie wat net bo die captions van videos sal verskyn. Users sal die resepte kan view, maar ook save indien hulle eers later daarna wil kyk.

“Ons is altyd opsoek na nuwe maniere om meer waarde tot ons platform te bring,” het TikTok in ‘n statement gesê. “Vir nou moet ons eers sekermaak die nuwe funksie werk so goed as moontlik voor ons dit vir alle gebruikers beskikbaar maak,” het hulle verder verduidelik.

Deel van die development van die feature is ook om vir creators en chefs die kans te gee om hulle stories agter hulle resepte te kan deel. Deur video content en traditional recipes to combine hoop TikTok om die manier hoe mense met kos eksperimenteer te verander.