Android users kan van vandag af die nuwe update install. Netflix can now download shows that they will probably like, based on their viewing history.

Netflix het aangekondig dat alle Android users gebruik kan maak van hulle nuwe outomatiese download funksie. Die smartphone app sal nou self besluit watter flieks en series om vir users af te laai, gebaseer op vorige shows wat hulle gekyk het. Wanneer jy die nuwe update aflaai moet jy eers opt-in om die nuwe funksie te gebruik. Jy kan dan ook vir die app laat weet hoeveel spasie jy vir die downloads will beskikbaar maak. Dit kan enigiets tussen 1 en 5GB wees. Netflix sal binnekort die funksie vir Apple devices ook moontlik maak.