In die video maak Troy Sheperds comments oor goed soos ‘men are trash’, toxic masculinity en white privilege. Local TikTok star faces heavy backlash after releasing a video about feminism.

 

Die local TikTok-stêr, Troy Sheperds, het heavy backlash gekry nadat hy feminisme in ‘n nuwe video kritiseer het. In die video het hy comments gemaak oor ‘men are trash’, toxic masculinity en white privilege.

 

Hy het die video so gemaak dat hy in elke segment phrases herhaal wat vir hom irriteer. Mense op TikTok en Twitter meen hulle is teleurgesteld in sy ignorance en dat sulke video’s juis deel van die probleem is. Troy het aan IOL gesê dat TikTok ‘n diverse platform is en dat hy sy opnie mag uitdruk, sou hy dit wou doen.

@troysheperds

#feminists #lgbtqi #liberal #democrats #republicans #larrayeeee #jamescharles #feminist #progressive #transgender #lesbian #gay #alttiktok

♬ original sound – TroySheperds