Mense op Twitter beweer hy is ‘n predator, maar hy het nog geen comment gegee nie.Gareth Cliff staar sexual misconduct allegations in die gesig

 

Gareth Cliff is die nuutste media personality wat bewerings van sexual misconduct in die gesigstaar. Dit kom kort na DJ Fresh en Euphonik soortgelyke klagtes moes trotseer, wat in die tussentyd gedrop is. Mense op Twitter het geskryf dat Cliff gereeld in clubs moves sou maak op jong meisies en seuns. Een Twitter user het aangevoer dat Cliff nie gepla was oor die feit dat sy vir hom gesê het sy en haar vriendin is net 15 jaar oud nie. Hy’t glo steeds vir hulle drankies gekoop en met hulle geflirt. Ander mense het getweet en gemeen hy het predator moves wat hy gereeld openlik sou uitbeeld. Gareth Cliff en sy span het nog glad nie enige kommentaar oor die bewerings gegee nie.