In ‘n Twitter video sien mens hoe sy ‘n papier uithaal en sê sy is ‘n legal expert.

In ‘n viral video op Twitter kan ‘n vrou in Pick N Pay gesien word terwyl sy demand dat almal in die winkel hulle maskers moet afhaal. Die employees van die winkel het vir die vrou probeer convince om haar masker op te sit, maar sy het toe explode en gesê sy ken haar grondwetlike regte en dat maskers dra unconstitutional is. Sy het chaos veroorsaak en later gegil op die staff members wat haar uit die winkel probeer kry het. Dis nie duidelik in watter Pick N Pay die episode afgespeel het nie.