Sy het dit haar goal gemaak om African architecture te promote.

Sumayya Vally is ‘n local architect wat onlangs ‘n spot verdien het op die Times se Next 100 lys. Die lys recognise die leiers van die toekoms en mense van verskillende lande kan daarop verskyn indien Times meen hulle verdien ‘n plek. Vally se loopbaan is gefokus daarop om African architecture te promote. Sy wil deur middel van die style die kontinent se culture en heritage bevorder. Sy het aangedui dat sy nooit sal ophou om Afrika se interests as haar top prioriteit te hou nie.