Die viral foto’s is kinda disturbing.

Die internet het bos gegaan die week toe foto’s van ‘n man in ‘n hospitaalbed op social media verskyn. Die foto’s het viral gegaan omdat die man eintlik ‘n super realistiese koek was en nie ‘n regte mens nie. @Horror4Kids is die Twitter user wat foto’s van die koek gedeel het. Dis disturbing, want dit lyk asof die man se body parts opgekap is, maar as mense fyner kyk, kan jy sien dis net koek. Dis nie duidelik presies wie die koek gebak het of wat die doel daarvan is nie.

https://www.indiatimes.com/trending/wtf/man-on-hospital-bed-is-actually-a-cake-534610.html