Vier couples word saam op ‘n eiland gesit en hulle moet probeer om nie te cheat nie. Showmax het aangekondig dat hulle ‘n nuwe series in die tweede helfte van 2021 gaan vrystel. Die show se naam is “Temptation Island”. Dit is soortgelyk aan “Love Island”, wat binnekort op M-Net te siene sal wees.

Die verskil is dat daar vier couples op Temptation Island opdaag en in situasies gesit word waar hulle verlei word, maar nie mag cheat nie. Die eerste season feature 12 episodes. Die producers is tans opsoek na participants vir die show.