Rubicon is die company wat die Tesla Model X SUV gekoop het om renewable energy te promote.

Suid-Afrika sal binnekort die eerste Tesla op die pad begin sien. Die maatskappy, Rubicon, het in ‘n onderhoud met BusinessTech gese hulle het die Tesla Model X bestel om renewable energy in die land to bemark. Rubicon werk in die green energy space en hulle meen die elektriese Tesla sal pas by die beeld en visie van hulle maatskappy. Die aankoms van die Model X beteken nie dat Tesla nou deure oopmaak in die land nie. Rubicon hoop dat die Tesla vir mense ‘n glimpse kan gee van hoe ‘n nuwe, groener Suid-Afrika kan lyk. Rubicon sal die kar regoor Suid-Afrika ry as ‘n marketing event vir die volgende paar maande.